Ghoema stem

Ons is bevoorreg om die jaar genomineer te wees vir Beste album deur ‘n duo/groep.

Om ons kanse beter te maak, doen ons ‘n groot guns en SMS “K3” na 41808.  Jy kan ‘n maksimum van 20 keer stem.

Baie dankie ons waardeer dit!