Screen Shot 2013-06-07 at 12.30.06 AM

Dit was ‘n lang proses van skryf en liedjies kies, maar na omtrent 2 jaar se beplanning en hard bid is ons nou uiteindelik reg om op te neem.

Ons vaar die studio in Maandag en kan nie wag om die finale produk te hoor nie.  Dit is nog ‘n lang proses wat ons in die gesig staar, maar September 2013 sal “Liefdesverhale” die winkel rakke volstaan.

One thought on “Maandag 10 Junie Begin ons met “Liefdesverhale”

Comments are closed.