Sale!
CD800D_in

#liefdesverhale

R120.00 R100.00

#liefdesverhale is “Anders” se tweede album en bevat die treffer snitte “Mooi vir my”,  “Jy is die een” en “Die Pad” wat deel van die film “Vrou soek boer” se klankbaan is .

Snitte:

1.  Mooi vir my

2.  Geel Rok

3.  Die Pad

4.  Jy is die een

5.  Alles gaan verby

6.  Liedjie oor jou

7.  Klop

8.  Net na jou

9.  Sonder jou

10.  Meer

11.  Hart van staal

12.  In my drome

13.  Wat jy wil hê

14.  Ver

SKU: liefdesverhale Category:

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “#liefdesverhale”